Article: Die hierargiese ontwikkeling en grammatiese kenmerke van die Noord-Sotho werkwoordstam -ba.(The hierarchical development and grammatical features of the Northern Sotho verb stem -ba)

Opsomming

Die doel van hierdie artikel is om die sinchroniese grammatiese kenmerke van die Noord-Sotho werkwoordstam -ba te beskryf, asook om die diachroniese ontwikkelingsgang van die taalvorm aan te toon. Daar bestaan tans 'n leemte in die verband, aangesien beperkte kennis oor hierdie aspek in publikasies en navorsingsprojekte aangetref is. Die fokus van hierdie artikel val veral op die strukturele en semantiese kenmerke van -ba as hulpwerkwoordstam in woordgroepkonteks. Die grondliggende betekenis, asook verskeie betekenisnuanses wat as vertalings-moontlikhede in verskeie kontekste gegenereer word, word ondersoek, Daar word ook na tyd en aspek verwys wat ...

Related newspaper, magazine, and journal articles:

 
 
Newsweek Harper's Magazine The Washington Post Chicago Tribune Crain's Chicago Business PRNewswire Pediatric News The Nation Advertising Age The Economist (US) A FREE trial gives you access to over 80 million articles! Access over 6,500 publications with a FREE trial!