|
|
Article: Metafore vir die lewe in Japannese digkuns.(Aki No Kure: herfsskemering)(Book review)
- Article from:
- Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
- Article date:
- April 1, 2007
- Author:
CopyrightCOPYRIGHT 2007 Literator Society of South Africa. This material is published under license from the publisher through the Gale Group, Farmington Hills, Michigan. All inquiries regarding rights should be directed to the Gale Group. (Hide copyright information)
|
Waiters, M.M. 2006. Aki No Kure: herfsskemering. Pretoria: Protea Boekhuis. 80 p. Prys: R100,00. ISBN: 1-86919-052-7.
Daar word gese dat 'n letterkunde se rykdom direk eweredig is aan die aantal vertaalde werke wat dit bevat. Daarom is die bekroonde digter M.M. Waiters se nuutste digbundel so 'n waardevolle toevoeging tot die vertaalde poesieskat van die Afrikaanse letterkunde. Met sy Chinese liedereboek, "Shih-Ching", wat in 2003 verskyn, betree Waiters die terrein van die Oosterse letterkunde. "Aki No Kure" is 'n seleksie van Japannese gedigte vanaf ongeveer die sesde eeu tot op hede. Ofskoon die gedigte nie ware vertalings is nie, maar vanuit Engels omgedig is ...