Magazine article from our research archive:

ekonomie verloor vinnig momentum

Die groeisyfers vir 2007 mag nog indrukwekkend wees, met groei van oor die 5% relatief tot 2006. Daar was egter alreeds baie verlies aan BBP groeimomentum verlede jaar soos die verbruiker speed verloor net, veral in duursame aankope as gevolg van die verhoogde rentekoerse en die nuwe nasionale kredietwet.

Dinge het egter begin handuitruk soos ons dieper in 2008 inbeweeg het. Drie sondebokke was verantwoordelik, naamlik elektrisiteit, kommoditeitspryse en die voortdurende deurwerking van verlede jaar se verhoogde rentekoerse.

Einde 2007 was die eerste gevaartekens in 'n klein onderdeel van vaste investering. Behuising se bydrae is net 10% van die totale vaste investering. Die verhoogde ...

Related newspaper, magazine, and journal articles:

See all results. Or, try our Advanced Search.

Loading
We're searching over:
  • 60 million articles
  • 3,500 publications

Newsweek Harper's Magazine The Washington Post Chicago Tribune Crain's Chicago Business PRNewswire Pediatric News The Nation Advertising Age The Economist (US) A FREE trial gives you access to over 60 million articles! Access over 3,500 publications with a FREE trial!